Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Sy gee ons riviere 'n stem – Dr. Jo Barnes van die Universiteit Stellenbosch. Lizma van Zyl gesels met die baanbreker oor die stand van Suid-Afrika se riviere, wat sy as haglik beskryf. Dr. Barnes sê nie alleen word riviere toenemend die draers van siektes nie, maar beteken minder water weens droogtes, oormatige onttrekking en besoedeling, ook minder kos.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG