'n Groot tuin is nie vir almal beskore nie, veral nie as jy in 'n woonstel of meenthuis bly nie. Ettienne Ludick gesels met JJ Janse van Rensburg van Garden World in Johannesburg oor tuine in klein spasies.