Om te boer is nie maklik nie. Ettienne Ludick gesels met Anno Kruger, 'n groenteboer van Hekpoort, wes van Johannesburg, oor die uitdagings van hierdie soort boerdery.