Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Lizma van Zyl gesels met bioveiligheidskemmer dr. Hennie Groenewald oor die genetiese modifikasie van landbougewasse. Hy verduidelik waarom sekere gewasse geneties gemodifiseer word, wat se rol klimaatsverandering speel en hoe daar seker gemaak word dat die proses veilig en vlot verloop.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG