Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Klimaatsverandering is nie selektief nie, en selfs 'n gewas soos sorghum begin ly onder stygende temperature. Sorghum, 'n stapelvoedsel vir miljoene, is egter 'n geharde gewas wat soos die aarde verwarm selfs 'n belangriker rol sal speel. Lizma van Zyl praat met die landbou-ekonoom Petru Fourie van Graan SA oor wat sorghum in die toekoms vir mens en dier kan beteken.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG