Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die spekboom word beskou as 'n wonderplant. Dit is gehard, hoog in voedingswaarde vir mens en dier, en uiters doeltreffend met die verwydering van koolstof uit die atmosfeer. Lizma van Zyl gesels met Peter Shrimpton van Heart Capital oor hulle spekboomprojek, wat besig is om lewens te verander.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG