Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wêreldleiers op die gebied van klimaatsverandering het onlangs in Portugal bymekaargekom om sowel uitdagings as oplossings te bespreek met spesifieke betrekking tot die wynbedryf. Lizma van Zyl gesels met een van Suid-Afrika se twee afgevaardigdes in Porto, Andre Roux, oor die uitkoms van die beraad, en die pad vorentoe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG