Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die wêreld se vleilande is aan die verdwyn, en klimaatsverandering is een van die hoofoorsake. Min mense besef watter groot rol die ekostelsels in mens en dier se lewe speel. Lizma van Zyl gesels met varswater-ekoloog dr. Kas Hamman oor die bedreigings vir die voortbestaan en waarde van vleilande.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG