Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

'n Nederlandse maatskappy is besig om wêreldwyd naam te maak vir sy proses om afval en ongebruikte kos, wat baie soetgoed insluit, in veevoer te omskep. Lizma van Zyl gesels met Karel van der Velden vanuit Veulen oor Food-for-Feed wat nie net help om aardverwarming teen te werk nie, maar ook vir boere meer geld in die sak besorg.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG