Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Boere kan eersdaags krag aan Eskom lewer… Ja, dit klink dalk vreemd, maar boere met sonkragstelsels sal volgens 'n nuwe Eskom-skema enige oortollige krag in die netwerk kan stort. Die projek is nie net voordelig vir boere nie, maar sal help om die druk om die nasionale energienetwerk te verlig. Lizma van Zyl gesels met Chris Schutte van Sonfin oor die projek waarby alle Suid-Afrikaners kan baat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG