Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Lizma van Zyl gesels met dr. Johann Augustyn, 'n wetenskaplike en sekretaris van die SA Deep-sea Trawling Industry Association, SADTIA, oor die wydverspreide gevolge van aardverwarming op oseane. Hy verduidelik dat fisiologiese gevolge op vis- en ander marinespesies 'n versnelde metabolisme asook 'n versteuring van hormoonvlakke insluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG