Die feestyd is om die draai, en met baie mense wat die langpad aandurf word daar weer 'n beroep deur die DBV gedoen om gebeurlikheidsplanne vir jou viervoetige vriende te maak.