Op 23 Oktober 2001 word die iPod deur Steve Jobs aan die wêreld bekendgestel - 'n llein toestel wat draagbare musiek die toekoms sou inlei. Ettienne Ludick kyk na die bekendstelling, en hoe die iPod die afgelope bykans twee dekades gevaar het.