Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Waterbeperkings in die Wes-Kaap is verslap, maar dit beteken nie dat die droogte gebreek is en dat mense water weer kwistig kan gebruik nie. Lizma van Zyl praat met Andre Roux, spesiale regeringswateradviseur vir die provinsie, oor die pad vorentoe, en die stand van watersake in ander provinsies. Ons hoor ook by 'n paar Kapenaars of hulle die goeie gewoontes wat tydens die ergste droogte aangekweek moes word, steeds gaan voortsit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG