Grenslose geselsies met Marisa

Moedertaal-geankerde kinders in ’n nuwe omgewing


Listen Later

Wanneer ’n gesin emigreer, pak hy nie net sy tasse nie, hy pak ook sy taal en sy identiteit.

Maar wat gebeur wanneer daardie TAAL stadig stil raak in die nuwe land?
Wanneer ’n kind begin speel en droom in ’n ander taal as dié waarin sy ouma hom lief het? MyHartland - jou virtuele kultuurtuiste
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Grenslose geselsies met MarisaBy SB Trust