ekerk Boodskap | Die Podcast

Moenie die kortpad vat nie


Listen Later

Ons leef in ’n wΓͺreld wat vinnige oplossings en maklike uitweΓ« soek. Maar God se pad is dikwels nie die kortpad nie. Dit is die pad wat vorm, verdiep en ware lewe bring.

π™Žπ™©π™šπ™₯𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙀π™ͺπ™—π™šπ™§π™© help ons ontdek hoekom die pad saam met Jesus nie altyd die maklikste is nie, maar altyd die regte een.

#eKerk #Boodskap

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ekerk Boodskap | Die PodcastBy ekerk