Môregloed

Môregloed - Episode 13


Listen Later

’n Kind se verjaardag bly ’n besonderse gebeurtenis met al die opwinding wat daarmee gepaardgaan. Griet Kotze is netjies uitgevat vir vandag se groot verjaardag en geskenkie onder die arm, stap sy by die karavaan uit. Vandag kry sy uiteindelik ’n langverwagte foto. Min weet sy dis ’n dag wat haar lewe op sy kop gaan omkeer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MôregloedBy Maroela Media