Daar is ’n gesegde wat lui “jammerte sonder hulp is soos mosterd sonder vleis”. Dis hoe Griet Kotze voel: Daar mag miskien hope mosterd wees, maar sy sien nie ’n enkele krieseltjie vleis nie. Waaroor word Theuns Malan ingevlieg? Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye