Môregloed

Môregloed - Episode 22


Listen Later

Elmari Neethling kry vir die eerste keer kans om vir Aletta de Jongh haar trots, Touch of Lavender, te wys. Vir wie het Elmari in haar laaste saak verteenwoordig en in die hof verdedig, net voor sy haar prokureursfirma verkoop het? Dis ’n belangrike skakel na die ontknoping van ’n duistere string gebeure.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MôregloedBy Maroela Media