Theuns Malan kry nie rigting nie. Hy word volledig ingelig oor die geskiedenis van die rooi motor. Maar deur wie? Vir wie het Simon Setúke eers gewerk? En wat het in die hospitaal gebeur? Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye