Die adjudant werk Eben de Jager se gal en sy prokureur moet bont staan. Griet Kotze is nie gelukkig oor die verloop van sake nie. Veral nie as sy nóg slegte nuus hoor nie. Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye