Elmari Neethling weet nie aldag mooi hoe sy dit met Jan Horn het nie. Sy weet ook nie of Jan Horn of die polisie-adjudant haar die meeste grys hare gee nie. Hoekom is Patricia de Villiers so hewig ontsteld? Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye