Môregloed

Môregloed - Episode 7


Listen Later

Eben se werksbakkie werk oortyd vanoggend. Môregloed Kleuterskool is nie verniet Elmari Neethling se trots nie. Die skool het sowat 80 monde wat elke weekdag gevoed moet word. Die voortreflike skoolhoof is nie iemand met wie jy sal mors nie. Maar dan daag daar onverwags iemand op wat sake deurmekaar krap.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

MôregloedBy Maroela Media