Sally Horn kan nie Vrydag se tweede besoek-onder-toesig bywoon nie en dít sorg vir groot drama. Maar dis nie die enigste drama nie. Die rook trek behoorlik uit Elmari Neethling se ore van beneuktheid. Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye