ʼn GPS kan baie nuttig in strafregtelike sake gebruik word. Dit kan soveel verdoemende bewyse teen individue oplewer. ʼn Artikel verskyn na aanleiding van inligting wat van ʼn GPS afgetrek is – en dis verstommend. Môregloed op Maroela Media · Radiostasies en uitsaaitye