The Flow Chats

Morné du Toit


Listen Later

Morné du Toit het eers my aandag gevang as die ou in die tamatiesousadvertensie wat fluit wanneer hy sê "thirty-six". Nou maak hy ook flieks, en sy derde een as regisseur, Vuil Wasgoed, begin op 8 Desember in teaters draai. Ek't met hom gaan gesels oor alles van skilder in Melville kelders, aksente aansit as jy kos bedien, flieks maak vir kinders, en flieks maak waarvoor kinders eerder 'n paar jaar moet wag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Flow ChatsBy The Flow