100.5fm Nuus Klankgreep

Mpumalanga premier mik vir skoon oudit


Listen Later

Die Mpumalanga Premier, Mandla Ndlovu, sê sy Kantoor is vasbeslote om ‘n skoon oudit te behaal. Hy het vanoggend voor die Gekose Komitee oor Openbare Rekeninge in die wetgewer verskyn. Hy was vergesel deur die waarnemende direkteur-generaal, Peter Nyoni, en ander senior bestuurders om antwoorde te verskaf met betrekking tot die Ouditeur-Generaal se ouditverslag van die 2022/23 finansiële jaar. Die Kantoor van die Premier het ‘n ongekwalifiseerde ouditopinie behaal. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld