Kontrei Klets

'n Glas hier, 'n geleentheid daar


Listen Later

Dit woel in die wynlande. Van wyn-safari's tot 100-jaar vieringe; nuwe wyne, ou wyne en feeste waar jy kan saamkuier. Ons reis van Robertson tot Stellenbosch; van McGregor tot Ashton. Van die mense by wie ons kuier, sluit onder meer Alto, Boplaas, Middelvlei, Kranskop, Restaurant Succulent, Sauvignon Blanc SA, Hazendal en die Robertson Wine Safari in. Kyk uit vir feeste soos Wacky Wine Weekend en die Wade Bales Wine and Malt Whisky Affair.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kontrei KletsBy Clifford Roberts