BAASRAAK RADIO

’n Hemelse CV | Wat soek God in ’n man se lewe? | Brultyd


Listen Later

s God vandag iemand soek om 2de in bevel in die hemel te wees — wat sal op jou hemelse CV staan?
By Brultyd vanoggend vra Coach Freek en die manne:

Wat waardeer God regtig in ’n man?

Wat maak dat God jou kan gebruik?

Watter “ervaring” op jou CV wys dat jy getrou was met jou roeping?

🌅 Dis ’n oggend van eerlike gesprek, geloof, en groei saam.

🙏 Ondersteun Coach Freek se bediening:
https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BAASRAAK RADIOBy BAASRAAK RADIO