Kom ons kuier

'n Lewe wat borrel


Listen Later

Sanger, liedjieskrywer, prediker, dit alles en veel meer is Henco Kruger (en Nee, hierdie is nie die RSG-Henco nie). Kom luister na musiek en 'n merkwaardige getuienis, en skep moed in 'n stukkende wêreld. Terloops: As jy van Henco se musiek hou, staan jy 'n kans om 'n hele stel van sy albums te wen).

#Afrikaans #AfrikaanseMusiek #Gospel #Musiek #Getuienis #AfrikaansePotgooi

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kom ons kuierBy Quinten Pendle