Afrikaanse Manne

'n Nuwe Era | Dewald Alberts


Listen Later

'n Nuwe Era | Dewald Alberts


Dis ek en Dewald vir nog 'n episode oor wat gaan in vandag se lewe aan. Lekker chat oor die tiepe biere wat ons geniet. Ons is die nuwe generasie, mors ona  teveel geld op aardse dinge? Spandeer ons teveel tyd op social media? Ons chat ook oor almal wat die 2022 Winter Olympics Boycott en ons persoonlike opinie oor China & Noord Korea.
Boek Recommendation:
In Order to Live: A North Korean Girl's Journey to Freedom - Yeonmi Park;
https://www.amazon.com/dp/B0143PGHEU/ref=cm_sw_em_r_mt_dp_KX72B1G1VNJ3RBJXZN0X
Dewald se gunsteling riff op die guitar;
https://youtu.be/OlTrAwfASag
Volg ons op Facebook:
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel;
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd

www.afrikaansemanne.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings