Afrikaanse Manne

’n Wolf in Skaapklere | William Adendorff


Listen Later

’n Wolf in Skaapklere | William Adendorff


Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer .  Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag.
Geniet die een!
Man met die Vark Hart:
https://www.bbc.com/news/health-60681493
Maart se boek vir die maand:
A Brief History of Seven Killings by Marlon James
https://www.penguinrandomhouse.com/books/311146/a-brief-history-of-seven-killings-by-marlon-james/
Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings