OFM

NAMPO Alfa 2025: Wat sê die weer?


Listen Later

Dié geleentheid vind van 16 tot 18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas, en onafhanklike landbouweerkundige, Johan van der Berg, vertel aan OFM Agri se Isabel van Tonder, besoekers kan na oorwegend gunstige toestande uitsien – met slegs ’n kans op reën teen die naweek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM