Elevated with Jenna-Leigh

Nasiebou: "Maak 'n klein verskil en begin 'n rippeleffek"


Listen Later

Baie inwoners in die klein dorpie, Napier, tussen Caledon en Bredasdorp in die Wes-Kaap kry swaar. Dié twee dames van Elpida-stigting dien die gemeenskap en sê God help hulle om 'n verskil te maak. Luister en word geïnspireer om sélf ook nasie te bou in jou gemeenskap. Elevated
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Elevated with Jenna-LeighBy Radio Pulpit