Geregte en gehalte, geboue en geskiedenis, geesdrif en gedagtes. Dit is alles op die spyskaart in 'Toegang', ‘n splinternuwe leefstylprogram met Nataniël as gasheer en kok op kykNET.