Brandpunt

Net 50 mense in die Kerk sê die regering maar wat sê die Bybel?


Listen Later

Brandpunt het die opinies van kerklui gaan vra oor die regering se wetgewing dat net 50 mense per kerkdiens bymekaar mag kom, terwyl dieselfde reels nie noodwendig vir Cassinos restaurante en rolprent teaters en Malls geld nie. Brandpunt
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BrandpuntBy Radio Pulpit