
Sign up to save your podcasts
Or


Wanneer die lewe gebeur en ons identiteit as gelowiges uitgedaag word...
Deel jou storie met my deur 'n boodskap of stemnota op WhatsApp by 081 089 6314. Jy kan ook 'n e-pos rig na my by [email protected].
Posduiwe, morsekode en faks word nie tans aanvaar nie
In hierdie reeks gesels die Leraars saam oor die Woord waarmee hul gewandel het in die aanloop tot die erediens. Daar word gereflekteer oor die erediens wat verby is, die voorbereiding asook nagedink oor die erediens wat voorlê.