
Sign up to save your podcasts
Or


Die pandemie hou nou al lank aan, en dit maak ’n mens moeg. En geen einde in sig nie. Dalk wonder jy hoekom God niks aan die situasie doen nie. Dis wat die Israeliete in die woestyn gewonder het.
God se antwoord op hulle moedeloosheid is baie anders as waarop die Israeliete gehoop het.
By Jaco ThomDie pandemie hou nou al lank aan, en dit maak ’n mens moeg. En geen einde in sig nie. Dalk wonder jy hoekom God niks aan die situasie doen nie. Dis wat die Israeliete in die woestyn gewonder het.
God se antwoord op hulle moedeloosheid is baie anders as waarop die Israeliete gehoop het.