Sign up to save your podcasts
Or

Jesus het die mag van sonde oorwin. As jy in Christus is, is jy vry van die mag van sonde en sy heerskappy oor jou lewe. In hierdie week se gesprek bemoedig ons jou wat Jesus ken, en 'n pad saam hom stap. Jy is vry, Jy is nie "'net 'n ou sondige" mens nie. Jy is te duurste terug gekoop.
Leef in die vryheid wat Jesus vir jou bewerk het. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
By Herman BlackieJesus het die mag van sonde oorwin. As jy in Christus is, is jy vry van die mag van sonde en sy heerskappy oor jou lewe. In hierdie week se gesprek bemoedig ons jou wat Jesus ken, en 'n pad saam hom stap. Jy is vry, Jy is nie "'net 'n ou sondige" mens nie. Jy is te duurste terug gekoop.