
Sign up to save your podcasts
Or


Past Rudi Young gesels met ons oor die belangrikheid van die olie in ons lewe. Jesus is die begin van die vuur. Sonder Jesus is dit nie moontlik om die Vuur van die Heilige Gees te beleef nie. Jesus is die begin van jou Gees vervulde lewe.
By Lig en Lewe Sentrum PaarlPast Rudi Young gesels met ons oor die belangrikheid van die olie in ons lewe. Jesus is die begin van die vuur. Sonder Jesus is dit nie moontlik om die Vuur van die Heilige Gees te beleef nie. Jesus is die begin van jou Gees vervulde lewe.