25 Desember 2021 is die laaste program wat Chardonnae vir 2021 aangebied het voor sy ook n jaarlikse blaaskansie geneem het.In hierdie spesiale program gesels sy met haar Gr1 klasonderwyseres Mev Jansen.Die program is regstreeks uitgesaai op HeartbeatFm.Chardonnae is terug op lug op Sat 15 Jan 2022