OM DIE TAFEL met Antowan

OM DIE TAFEL met Antowan

Download on the App Store

OM DIE TAFEL met Antowan episodes

  • #11 Professor Alta van der Merwe

    Sluit aan vir 'n insiggewende gesprek met Prof. Alta van der Merwe, 'n vooraanstaande kenner in Inligtingstegnologie. Alta is aan die voorpunt van innovasie en tegnologie. In hierdie episode gesels ons oor die impak van Kunsmatige Intelligensie en Ki Agente. Ontdek hoe haar werk help om die toekoms van besigheid en tegnologie te vorm.

    58 min
  • #10 Carel de Jager

    Carel de Jager is 'n Blokkettingingenieur en tegnoloog met 'n passie om ingenieursprobleme in openbare blokkettings op te los. Hy verdeel sy tyd tussen sagteware-ontwikkeling, opleiding en die leiding van blokkettingnavorsing by die WNNR. Daarbenewens bestuur hy verskeie newe-projekte en lei hy spanne hoogs bekwame ingenieurs en ontwikkelaars.Links:https://careldejager.comhttps://www.silversixpence.io/https://idatco.co/Hashtags:#podcast #ai #artificialintelligence #blockchain #technologist #bitcoin #robotics #roboticsystems #afrikaans

    58 min
  • #8 - Jacques Erasmus

    Jacques Erasmus is 'n bekroonde radio en TV omroeper, aanbieder en produksiespesialis. Ons gesels oor sy liefde vir sport, mense en die lewe.


    Hoofstukke

    01:13 Vele talente04:37 Hoekom is rolbal so populêr?08:10 Gebruik hulle nie te min tegnologie in rugby nie?13:06 Moet nie met my begin met die Amerikaners nie. (Die NFL kwessie!)14:18 Die F1 situasie.26:24 'n Kar met 'n siel.34:40 Die 1964 Ford Anglia...54:25 Toe praat ons oor die begin van die internet in Suid Afrika en radio.

    1 hr 13 min
  • #7 - AJ Opperman

    AJ Opperman is 'n bekroonde kuns- en vermaakjoernalis.


    Hoofstukke

    00:00 Groet

    04:49 Gepraat van dik paspoorte, waar was jy al?

    06:29 8 uur was daar nog nie lewe by daai plek nie.

    08:30 Spoed maak 'n verskil.

    11:15 Stellenbosch en die skrywers.

    13:40 Olive Schreiner

    16:10 Daar is iets te sê oor landskap

    24:33 Cradock Suid / Jeffreysbaai

    31:14 Maar name!

    36:39 Jy het 'n goeie geheue.

    43:33 Ter wille van bewaring.

    50:50 2020. Net 'n "gewone" besoek.

    58:32 Riaan Cruywagen en nuus.

    01:04:15 Daai groot slag by die Oscars.

    01:07:57 'n Vraag oor groot projekte...

    01:15:49 Daar was mos 'n fliek...

    1 hr 22 min
  • #2 - Ruhann Steyn

    Ruhann Steyn is 'n ruimtefisikus, navorser én dosent. Boonop het hy 'n fantastiese aanlyn teenwoordigheid op sosiale media, waar hy oor die ruimte gesels en mense daagliks op hoogte hou van die gebeure in die hemelruim.Skakels van belang:Sterretoe se FACEBOOK blad.https://www.facebook.com/sterretoe

    Sterretoe met Doktor Duhann Steynhttps://sterretoe.co.za/

    NASAhttps://www.nasa.gov/

    NASA vuurpyl vuurherthttps://plus.nasa.gov/video/nasa-rocket-engine-fireplace/

    Parker Solar Probehttps://science.nasa.gov/mission/parker-solar-probe/

    1 hr 23 min

About OM DIE TAFEL met Antowan

From the publisher's feed

Antowan chats with interesting people about anything and everything.