Sign up to save your podcasts
Or

Die Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin.
Nie 'n besigheid nie. Nie 'n welsynsorganisasie nie. Nie 'n plek van vermaak nie. Ons is F A M I L I E
Maar in 'n huisgesin kan jy natuurlik nie kies wie jou broers en susters is nie!
Kom ontdek die ‘mekaar-beginsels' van kerkfamilie wees saam met ons en hoe ons mekaar kan liefhe en in verhouding met mekaar staan as 'n nuwe familie wat op Jesus gebou is.
By Doxa Deo Bloemfontein NorthDie Bybel beskryf kerk as 'n huisgesin.