
Sign up to save your podcasts
Or


Anina gesels met: Me. Venter – Kliniese Verpleegspesialis, Gretchen Minnaar – Psigososiale ondersteuning, Anina Meiring – Childhood Cancers
’n Eerlike gesprek oor kanker, ondersteuning en hoop.
Rouvièrre & Tristan van Tonder deel hul aangrypende verhaal van Tristan se stryd teen akute limfoïede leukemie op slegs 5-jarige ouderdom — en die impak wat hierdie reis gehad het op hul lewe: geestelik, fisies en emosioneel.
Anina Wasserman gesels met Amarynka Wessels oor haar persoonlike verhaal van ’n kind wat met leukemie leef, en die krag van empatie, ondersteuning en woorde wat genees.
From the publisher's feed