Ooit gewonder wat jou doel om aarde is? Wil jy graag suksesvol in God wees? Hierdie episode gaan ons bietjie gesels oor ons doel in die lewe en hoe om n sukses daarvan te maak. Ons kyk ook na dood en kyk met nuwe oe daarna.