Sign up to save your podcasts
Or

Die finale van Mense Met Opinies Season 1!
In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek smaak is. Tussen die 3 van ons het ons 'n lekker variety alternatiewe musiek om uit te check!
Hou julle van ons keuses, of is daar 'n paar bands wat julle 'n luistertjie wil gee? Check uit ons playlists op Apple Music & Spotify!
By Jean-Pierre RouxDie finale van Mense Met Opinies Season 1!