
Sign up to save your podcasts
Or


In die eerste episode van Die lewe en ander onbenullighede kuier Dirk Hermann in die ateljee en ons gesels oor sy nuutste boek en waarom dit juis met ’n oog op ons huidige omstandighede gepubliseer is. Trek ’n lekker sterk koppie koffie nader en kom kuier saam!
*Hierdie episode is oorspronklik vir AfriPod opgeneem en word met toestemming hier gedeel.
Kry jou kopie van Ons sal self hier
By Chante KelderIn die eerste episode van Die lewe en ander onbenullighede kuier Dirk Hermann in die ateljee en ons gesels oor sy nuutste boek en waarom dit juis met ’n oog op ons huidige omstandighede gepubliseer is. Trek ’n lekker sterk koppie koffie nader en kom kuier saam!
*Hierdie episode is oorspronklik vir AfriPod opgeneem en word met toestemming hier gedeel.
Kry jou kopie van Ons sal self hier