Ons sluit vandag af met Season 1. Jacques kuier vandag deur so paar hoogtepunte van Season 1. Ons sien julle weer middel September wanneer ons afskop met Season 2. Ons kan nie wag om weer saam julle te kuier nie.
As julle enige versoeke (of voorstelle) het rakende watter topics julle graag meer van wil leer, deel met ons op ons website: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Ons nooi julle ook uit om na al ons ander episodes te luister of te kyk as jy van hulle gemis het, asook om ons blog te gaan lees op die website. Dankie vir julle ondersteuning en gebede. Onthou om te subscribe en te share.
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download