
Sign up to save your podcasts
Or


Onse Vader. God is ons Vader en Hy wil ons Vader wees. Hy het reeds vir ons die pad oop gemaak om Kinders genoem te kan word. Die bal is nou in ons hande. Kies God en word deel van God se familie.
By Lig en Lewe Sentrum PaarlOnse Vader. God is ons Vader en Hy wil ons Vader wees. Hy het reeds vir ons die pad oop gemaak om Kinders genoem te kan word. Die bal is nou in ons hande. Kies God en word deel van God se familie.