Beter Besluite, Minder Hartseer

Ontspan || Beheer


Listen Later

Ek is nie in beheer nie.

Ek is nie verantwoordelik vir uitkomste nie.

Ek is nie die redder van hierdie kerk/werk/familie nie.

 In plaas daarvan is my werk om getrou en gehoorsaam te wees. Wat die Here ook al wil hê, is wat ek wil hê, en ek sal Hom vertrou vir duidelike leiding oor wat dit beteken. Spreuke 3:5-6 sê dit goed: Vertrou op die Here met jou hele hart, en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie gelyk maak.Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: [email protected] 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠

⁠https://biblesa.co.za/af?utm_source=bssa-afr&utm_medium=lees-nou-knoppie

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko